Ek dink
Ek Dink
Ek dink as ek kan songs begin skryf,
Vir Chris Chameleon en sy tunes
Hy sing wat ek dink en ek skryf wat ek hoor
in my gedagtes ja, so effe deurmekaar
Dis n dag vir rus hier in SA
Dis n dag vir reis, vir die paashaas om sy spore weer te kom wys
Ek luister na sy songs, ek blog van sy woorde
Eintlik selfsugtig om traffic te kry
Maar dis n lekker dag buite en son is in sy helderskyn
Praat ek nonsens of praat ek van lekker kry
Skryf vir n ster, miskien eendag word ek n ster
Miskien eendag kan ek ook lewe soos n ster
Ek dink as ek kan songs begin skryf
Vir Chris Chameleon en die skud van sy lyf
Hy sing wat ek dink
wat as hy kan sing wat ek skryf
Hier sit ek vandag en rus in SA
Popularity: 22% [?]
(Sponsor Link: assetant.co.za)
March 21st, 2008 at 9:54 am
Superchick thinks Belinda should learn to play guitar and write her own songs